D - V - J

Diensknegte Vir Jesus

Tien Gebooie

Joh 8:12 - “Ek is die lig vir die wêreld. Wie My volg, sal nooit in die duisternis lewe nie, maar sal die lig hê wat lewe gee.”

1. “Jy moet die Here jou God liefhê met jou hele hart en met jou hele siel’ en met jou

     hele verstand.”en die tweede wat hiermee gelykstaan is, jy moet jou

    naaste liefhê soos jouself.”

 

2  “Jy mag naas My geen ander gode hê nie.”

 

3. “Jy mag die Naam van die Here jou God nie misbruik nie, want die

     Here sal die een wat sy Naam misbruik, nie ongestraf laat bly nie.”

 

4. “Sorg dat jy die sabbatdag heilig hou.”

 

5. “Eer jou vader en jou moeder, dan sal jy lank bly woon in die land wat

     die Here jou God vir jou gee.”

 

6. “Jy mag nie moord pleeg nie.”

 

7. “Jy mag nie egbreuk pleeg nie.”

 

8. “Jy mag nie steel nie.”

 

9. “Jy mag nie vals getuienis teen 'n ander gee nie.”

 

10. “Jy mag nie iets van jou naaste begeer nie.”