D - V - J

Diensknegte Vir Jesus

Wedergeboorte

Joh 8:12 - “Ek is die lig vir die wêreld. Wie My volg, sal nooit in die duisternis lewe nie, maar sal die lig hê wat lewe gee.”

Hoe verkry ‘n mens die koningkryk van God? Hoe weet jy of jy na die hemel toe gaan indien jy sterwe?

Volg Johannes 3: 3-5 hieronder.

Joh 3: 3-5

Daarop sê Jesus vir hom: “Dít verseker Ek jou: As iemand nie opnuut gebore word nie, kan hy die koninkryk van God nie sien nie.”

Nikodemus vra Hom toe: “Hoe kan 'n mens gebore word as hy al 'n ou man is? Hy kan tog nie 'n tweede keer in sy moeder se skoot kom en gebore word nie?”

Jesus het geantwoord: “Dit verseker Ek jou: As iemand nie uit water en Gees gebore word nie, kan hy nie in die koninkryk van God kom nie. “

(Vir verdere inligting oor wedergeboorte, kan u ook gerus na die volgende webwerf gaan -

http://www.john3verse3.co.za).