D - V - J

Diensknegte Vir Jesus

Wat Is Geloof

Joh 8:12 - “Ek is die lig vir die wêreld. Wie My volg, sal nooit in die duisternis lewe nie, maar sal die lig hê wat lewe gee.”

Geloof is:

Heb 11:1 “Om te glo, is om seker te wees van die dinge wat ons hoop, om oortuig te wees van die dinge wat ons nie sien nie.”

Met geloof kan jy enige iets verrig:

Luk 17:6 “As julle maar geloof so groot soos ‘n mosterdsaadjie gehad het, sou julle vir hierdie moerbeiboom kon sê: Trek jou met wortels en al uit die grond uit en plant jouself in die see en hy sou julle gehoorsaam.”