|
Hierdie webwerf en organisasie word opgedra aan die Drie-Enige God.
Visie:
Diensknegte Vir Jesus is ‘n nie-winsgewende organisasie (tans besig met registrasie).
Die visie van hierdie webwerf en organisasie is om mense na Jesus toe te lei.
Missie:
Die bogenoemde visie kan deur die volgende missiestellings bereik word:
• Persone wat gedreef word om die woord van God te verkondig.
• Mense aan te moedig om Jesus as hulle verlosser te aanvaar.
• Die Bybel as enigste handleiding te gebruik.
• Om goeie vrugte te dra waarvan Jesus in sy woord praat.
(Webwerf opgedateer op die 14 Maart 2011).
|